Woord in Aksie skop af in Polokwane

Goeiedag

Welkom by WIA-Limpopo kampe. Kontak gerus ons kantoor by 082 776 4966 of een van ons vriendelike dames hieronder indien jy meer inligting soek. (Lees ook verder omtrent ons volgende kamp)

 

 

 

 

 

 

 

 

ONS VOLGENDE KAMP:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

BESONDERHEDE:

  • WAAR :    Palms Inn, Dalmada, 5km buite Polokwane op die R71 na Tzaneen.
  • KOSTE:    R430.00 p.persoon (Verblyf & plaaskombuis etes ingesluit)
  • BESPREKINGS:  Kantoor 082 776 4966 of Debbie 082 466 0253 of Anso 082 099 8042 of stuur ‘n epos na:  wialimpopo@gmail.com
  • ARRIVEER:  Vrydagmiddag vanaf 16h00 vir registrasie
  • VERDAAG:   Sondagmiddag vanaf 12uur
  • BRING SAAM:  Ou klere en toiletries, bybel en notaboek, Pen, snoepie- en boekgeldjie (beddegoed en handoek nie nodig) en natuurlik ‘n ontvanklike hart!
Advertisements

One thought on “Woord in Aksie skop af in Polokwane

  1. Linda Kearns sê:

    Hi Linda Kearns hier. Ek wil net graag waar gaan ek in om die datums te sien vir al die volgende kampe.

    Julle is n awesome groep mense. julle doen puik werk .

    Baie Dankie

    ekke

    Like

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s