FOTO’S & BRIEWE

VROUEKAMP NOV 2018

Nellie, wil net sê jy is die beste geestelike moeder wat WIA se groepies ooit kan beleef. Dankie dat jy die wat stukkend is, warm in jou hart koester. Liefde. Trienie

Watter waarhede gedurende die naweek het jou getref?

“God is real. ‘n Ongelooflike ervaring!” van Jo-Ann.

“Die lesing Beklee jou man en Saad van die Woord het my baie nuwe dinge geleer. Halleluja!!” van Elmarie.

Dankie Clement Scott vir Awesome lofprysing en aanbidding

“Baie dankie vir ‘n awesome kamp!” skryf Marika.

“Treffend om te weet dat ek ook ‘n liefdesverhouding met God kan hê. Fantasties” sê Elma.

“Ek het my Stand in Christus kon inneem” Muldie.

“Dat die Heilige Gees altyd by my wil wees! Wonderlik” sê Jackie.

“WOW! – die groepies is so intiem, kan ons whats- app groups kry asb!” vra Monika.

Watter waarhede het jou nog getref?

“Ek is geskep vir liefde.” Monika.

“Dit wat die vyand ons vertel – is alles leuens!” Babsie.

“Jackie se lesing oor Beklee jou man –  was WOW” skryf Lise.

“Kan ons meer tyd kry vir “Saad van die Woord” lesing, so baie kosbare inligting” Anna-Marie.

“Ek besef nou ek ondermyn my man se gesag.”  Kamper.

Sommige sprekers:

MANNEKAMP SEPT 2018

Links Reynard (Kampkommedant) Izak (Kgleier) en Dirk (Streekleier)

Watter waarhede het jou getref gedurende die naweek?

“Wonderlik om te weet die Heilige Gees is ‘n Vriend daagliks by jou.” Riaan

“Alles was van pas. Dankie julle!” Jacobus vd Wath

“Ons het God nodig in elke aspek van ons lewens” Greg

MANNEKAMP: Clement Scott Sangleier

“Vir my was my die Lesing oor “Jou Skeppingsdoel” die beste!” Kosie

“Ons is soms deur kettings gebind waarvan ons nie eers bewus was nie.” Frik Jacobs

“God is in beheer, Hy is liefde en dat die Heilige Gees altyd my sal lei.” Timo

“Al die lesings het my getref! Die groepie was uitstekend!” Gert Rautenbach

TIENERKAMP

Wat was lekker op die kamp? Wat het dit vir jou beteken?

“Ek het ‘n staanplek, ek is ‘n 10 uit 10. Ek het myself vir die Here gegee.” Nikita

“Ek het baie tyd met God spandeer – Eks is bly want ek voel vry.” Michanelie

“Die liefde en die kos hier.” Kean “Om ‘n liefdesverhouding met God te hê.”

“Om jou vrees te oorwin en te sê ek is nie meer bang vir jou nie…” Michelle

“Die worship, die social, die boodskappe en die omgee.” Andre

TIENERKAMP FUN TYD

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

“Raak ontslae van die leuens wat die duiwel in jou tas pak … “ Johan

“Luv you all. Ek is nie meer ‘n nul nie, ek is bly want ek voel vry!!”

 

 

 

 

 

 

 

 

SPORTTYD – BLOU SPAN – GEARING-UP!

 

 

 

 

 

 

ARTIKEL OOR TAYLOR VAN STADEN

 

 

 

 

WEES SOOS ‘N BUFFEL. LAAT SAK JOU KOP EN GAAN!”  Lees gerus in Maroela Media se nuusblad oor Taylor van Staden  se getuienis van die Tienerkamp en hoe dit haar lewe verander het.

Sy skryf oor haar lewe wat ‘n gemors was. Die woeste tye in haar ouerhuis, haar aggressiewe pa, verkragting, haar onbetrokke ma, die: “… dae dat ek in ‘n bondeltjie in my kamer opgekrul en gebreek was,”

Hoe sy gedurende die kamp deur haar probleme kon werk en God persoonlik leer ken het. Alhoewel haar omstandighede na die kamp dieselfde was, was SY die een wat verander en begin lewe het!

WIAT Leiers,organiseerders,sprekers

HUWELIKSKAMP

“Hallo julle, die kamp was wonderlik en ons het dit baie geniet. Weereens dankie aan die borg. Ek en my vroutjie was op ‘n slegte plek en ek was baie beproef en onderdruk met al die herinneringe van wat die laaste tyd gebeur het…ons is bevry van die houvas wat die satan op sekere gebiede op ons gehad het, verstaan ons rolle in die huwelik beter en is ek nou meer bewus van my verantwoordelikheid teenoor God, my vrou en my kinders.”

Fotos:

“Ek is ewig dankbaar dat die Here die kamp vir ons realiteit gemaak het en die skenking (van huweliksherstel) op ons pad gebring het. Hierdie was nie my eerste Woord in Aksiekamp nie en dit bly op my hart om by WIA betrokke te raak. Ek sal dat die Here my hierin lei. Ek is opgewonde dankbaar vir dit wat ek by julle kon leer. Mag die Here julle ryklik seën.” Bertus & Natacha

MANNEKAMP: “Dit was ‘n awesome kamp.  Dankie dat ek dit saam met julle kon deel en beleef. “

PALMS INN LODGE - 'N PLEK VAN RUS EN VREDE

PALMS INN LODGE – PLEK VAN RUS EN VREDE

WIA Manne Aug16 2

MANNEKAMP – EENWORDING IN GROEPIES

 

“Ek was skepties aan die begin, maar WOW – wat ‘n awesome groep manne. Dankie Reinhardt dat jy my gehelp het om oop te maak!”

Wat het vir jou uitgestaan oor die naweek?

“Die krag van die Here se Woord het my getref!”

“Die kleingroepe deel was vir my die beste deel, en ek wil die Here dank vir alles. Johan jy is Great!” Deon

“Baie dankie vir die mense wat hul lewens opoffer om ander in nood te help, te bemoedig en by te staan. Awesome – Prys die Here!”  Oom Bossie

WANNEER MANNE SAAMKOM TOT VERANDERING, SAL DAAR IETS GEBEUR.

“Ons groep was awesome, meer kampe, meer kennis asb. Ek het my hart en siel oorgegee aan die Here” Petrus

Vrouekamp:

“Ek kon my jare bitterheid teenoor my pa vergewe. Ek was stukkend maar het Jesus my kom heelmaak”

DAMES - SPONTANE EENWORDING

DAMES – SPONTANE EENWORDING

FRANNA BENADE BEDIEN BY WIA - GAUTENG

FRANNA BENADE BEDIEN BY WIA- HUWELIKSKAMP

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WIA se kruis

WOORD IN AKSIE-KRUIS TE GAUTENG

PD LE ROUX - STIGTER VAN WOORD IN AKSIE 1989

PD LE ROUX – STIGTER VAN WOORD IN AKSIE 1989

 

 

 

 

 

 

 

 

FOTOS OP MANNEKAMP 18 – 20 Augustus 2017

This slideshow requires JavaScript.

Advertisements

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s