Lesing 3 en 4: Wandel in geregtigheid (Wortels en Bevryding)

Op watter pad klim ek vandag? KIES ek lig of duisternis, die lewe of die dood?

Enige kind van God het hierdie lesing nodig sodat die kettings van die siel losgebreek kan word!

Daar is binding in my siel, waarvan ons soms nie eens bewus is, maar sal Kennis uit Gods Woord asook die bystand van die Heilige Gees vir ons dinge indiepte oopbreek.

Kondig ‘n nuwe seisoen aan, plaas jouself in ‘n plek van Glorie wat jy net kan ervaar wanneer met die volgende gedeel:

WIA Brokkie maskers

VERWERPING – omrede van liefdelose ervarings in my lewe.

ONVERGIFNIS, HAAT EN BITTERHEID – wonde opgedoen.

HOOGMOED,TROTS, JALOESIE EN MASKERS – dinge wat my onaanvaarbaar maak vir ander en God.

ETIKETTE, OKKULTE, VLOEKE – wanneer emosies en gevoelens my lewe oorheers.

GEWOONTESONDES, DRUGS, CHEMIES EN NIE-CHEMIESE VERSLAWINGE – wanneer vasgevang in “cravings” wat ek nie kan los.

PERVERSE EN SIELSBANDE – waarom kan ek nie sukses maak van my verhoudinge?

VREES, DEPRESSIE EN SELFMOORD – Loop jy met hierdie gedagtes rond?

DOOD VAN GELIEFDES – Kom ons sê totsiens, terwille van self”

Neem jou verantwoordelikheid op. Moenie hierdie lesing mis indien jy wil laat “let go”, wil klaarmaak maak met siektes in jou gees, siel en liggaam.

Leef vanuit emosionele intelligensie en gesondheid!

Advertisements

Hoe om my emosies te verstaan

Alhoewel *Adel ‘n brose voorkoms met sagte hemelblou oë koester, vertel sy hoe sy woedend sou reageer wanneer *Ben net waag om na ‘n ander vrou te kyk: “Ek weet nie wat my makeer nie, agterna is ek bitter spyt oor al die kwetsende woorde. Dit is asof iets binne in my praat en my … Lees verder Hoe om my emosies te verstaan

Is ek hoogmoedig en trots?

Ons mag trots wees op die dinge in die lewe wat ons bereik het maar trots wat skade kan aanrig moet aan bande gelê word. So mag hoogmoed, eersug en selfverheffing in die hart ontwikkel wat weer sal maak dat ek op ander neersien en selfs begin manipuleer. ‘n Gesindheid van meerderwaardigheid en verwaandheid word … Lees verder Is ek hoogmoedig en trots?

Dra ek ‘n masker?

‘N Masker mag die seer kol in my hart verdoesel maar LOOP EK DIE GEVAAR DAT DIT MY ware identiteit in christus misvorm. DAN WORD DIT ‘n vals weerspieëling van MY INNERLIKE SKOONHEID WAT MY UNIEKHEID IN CHRISTUS ONDERDRUK. Vandag besef ek dat klei-gesigte van kleins af deel van my lewe was. Alhoewel raafswart hare blink oor my skouers gegolf en my … Lees verder Dra ek ‘n masker?