Woord In Aksie-Limpopo se naweekkampe vind in asemrowende omgewings plaas en is voorwaar ‘n blywende belewenis vir gees, siel en liggaam. Beplan nou al jou 2020 kamp en merk die datum:
BESONDERHEDE:
- WAAR : Palms Inn, Dalmada, 5km buite Polokwane op die R71 na Tzaneen.
- KOSTE: R430.00 p.persoon (Verblyf & plaaskombuis etes ingesluit)
- BESPREKINGS: Kantoor 082 776 4966 of Debbie 082 466 0253 of stuur epos na: wialimpopo@gmail.com
- ARRIVEER: Vrydagmiddag vanaf 16h00 vir registrasie. Etenstyd 17h00
- VERDAAG: Sondagmiddag vanaf 12uur
- BRING SAAM: Ou klere en toiletries, bybel en notaboek, Pen, snoepie- en boekgeldjie (beddegoed en handoek nie nodig) en natuurlik ‘n ontvanklike hart!
KONTAKBESONDERHEDE:
Ons wil graag van jou hoor …