WIA-SPANNE
Ontmoet ons spanne. Daar is manne-, dames- sowel as tienerleiers.
WIA is afhanklik van geesvervulde leiers wat die hartklop aan die brand hou. ‘n Kamper wat gereeld besoek en die hart en passie van WIA optel, kan aansoek doen om opleiding en so deel word van God se werk. Leiers kom vanuit verskeie denominasies of geestelike christengroepe. Kom! Klop aan by ons en begin woeker in die Koninkryk van Jesus Christus!
Wie doen wat:
- CLEMENT SCOTT Musiek, Sang en Spreker
- DIRK & TRIENIE MAHNE “Ons passie is om gebrokenes aan Jesus voor te stel” Musiek, opleiding en streekleiers.
- DEBBIE DREYER “Ek geniet logistiek, beplanning en opleiding” Kgl-hoof, spreker en streeksleier.
- “Ek is NEELS BUITENDACH en doen die klank en rekenaar. My passie is kampers wat God wil ontmoet”
- “Ek is GAWIE LABUSCHAGNE en terrein-bestuurder. Die wonderwerke tydens kampe dryf my” Besig met pastor opleiding in lokale gemeente
- “Ek is NAOMI LABUSCHAGNE en geniet finansies en kleingroepleierskap. My passie is om kampers se behoeftes aan te spreek.”
- BETSIE JOUBERT bedien as spreker oor Heilige Gees en profetiese insigte
- JACKIE RABE “Ek luv die tiener en vrouekampe” Spreker en musiekant
NASIONALE LEIERS EN SPREKERS
- NEVIL NORDEN – Nasionale Geestelike vader en strekestigter. “Ek hardloop met oom PD se visie-stokkie al vir 30 jaar”
- FREDDIE HENDRIKS – Nasionale Koördi-neerder vanaf Gauteng hoofkantoor. Spreker en Bestuur van WIA-Limpopo substreek
- ELSABE HENDRIKS – Nasionale Koördi-neerder asook spreker en opleiding. Bestuur van Limpopo-substreek
- JAN en NELLIE GROBLER is van WIA Gauteng en jare al betrokke as Sprekers, opleiding van Kleingroepleiers. “Vra net en ons doen dit!”
- ALBERT en DALENA FERREIRA vanaf Senekal bedien by Limpopo se huweliks-kampe. “Sien jou daar!” Nasionale sprekers en Vrystaatkampe
- CHARL VAN NIEKERK “Daar is niks meer vullende as om te sien hoe kampers by die Here se voete uitkom” Spreker
- ADRIE VAN NIEKERK “My passie hardloop saam stukkende mense” Spreker en opleiding
- FRANNA BENADE – Huwelikskamp lofsanger en musiekant
- Sommige Manne Kleingroepleiers
- Sommige van die Dames Kleingroepleiers
TIENERKAMPE
- Tiener Leier
- Tiener kampkommedant
- Tiener spreker
- Tiener spreker

TIENER LEIERS SPAN