Geregtigheid, my vermoë tot triomf

Jy behoort saam my opgewonde te raak oor hierdie stukkie. Die Geregtigheid van God is nog altyd deur die godsdiens verkeerd verstaan en gepredik. Wil jy as 'n oorwinnaar uit die stroms van die lewe tree? Bedink dan hierdie openbaring van God: Paulus ontvang bonatuurlike insig omtrent die "Geregtigheid van God" (2 Kor 5:17-19 en Ef 2:6.) Die sleutelwoord is … Lees verder Geregtigheid, my vermoë tot triomf

Advertisements